David Thewlis

David Thewlis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Wheeler
Geboorte 20 Maart 1963 (1963-03-20)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Thewlis (gebore 20 Maart 1963) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Naked (1993), Kingdom of Heaven (2005), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en Wonder Woman (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search